Herman Roodt
Seun van
Manie en Karin Roodt
en
Helen Roodt
Dogter van
Philip en Frances Stander
Nooi jou hartelik uit na die viering van hul huwelik!

Ons Storie
#RoodtgaanGroot
Herman en Helen het aan die einde van 2017 in Stilbaai ontmoet. Te danke aan instagram het hulle in kontak gekom en uitgegaan vir 'n koffie-date. Die koffie, glo dit of nie, het vir nege ure aangehou. Die twee het binne nege ure mekaar se harte gesteel en koffie het vinnig verander in liefde.
Na twee jaar se boesemvriendskap, oorvloedige liefde en geluk het hulle op 21 Maart 2020 in die Drakensberge verloof geraak. Hulle het op 27 Februarie 2021 in die teenwoordigheid van die Here en hulle geliefdes in die huwelik getree en sien uit om dit saam met julle te vier!
"I have found the one my heart loves"
Song of Solomon 3:4





Reëlings
Indien die coronavirus sou verhoed dat die feesvieringe op 20 November 2021 plaasvind, sal 'n alternatiewe datum nader aan die tyd aan julle gekommunikeer word.
Gaste is welkom om op eie koste die aand na die troue in die omgewing oor te bly. Kliek op die icon vir 'n lys van verblyfopsies binne 10km van Kleine Rijke.
VERBLYF
COVID-19
Geskenklys
Indien julle ons dalk wil verras met ‘n geskenk sal ‘n finansiële bydrae ongelooflik baie waardeer word!
EH Roodt
Capitec Bank
Branch: 470010
Account: 1683818049
Reference: Naam & Van Troue